...Sy lojaliteit, 'n onmoontlike humorsin, sy toewyding aan enige taak wat aan hom opgedra is tesame met 'n onkreukbare sin vir eerlikheid, het hom in 'n klas van sy eie geplaas, selfs in 'n wildtuinkultuur waar hierdie eienskappe nog altyd baie hoog aangeslaan was. Hy het die respek van elke veldwagter gehad en hy was die vader van elke stukkie stoutigheid denkbaar.

Dit was Carlos wat my van die geelbekwou en die tarentaal se naald vertel het. Ons was een laatmiddag oppad terug huis toe, toe die ou vir my...
foxyform
Order book here:
(Witgat & the English version Roots in African Soil)
Next
Previous
Web Master: Estelle Wilken for Artcell Multimedia