Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid!
Wonderlik rustig en amazing uitsig!
Des. 2024
Pierre en Ilouma Olivier.
Thank you for sharing what we needed. The place is beautiful, comfortable and relaxing. Coming from the city, the calmness was much needed.
Listening, seeing and smelling nature at its best was the ultimate!!
Thank you so much.

Dec. 2024
Rukshana Francis,
Cape Town
Baie dankie dat julle bereid is om julle stukkie paradys met ons te deel. Dankie vir julle gasvryheid, die kothuis is pragtig en netjies en huislik. Die uitsig oor die berge is ongelooflik mooi. Sien julle weer.
Apr. 2018
Pieter en Magda Steenkamp.
Dit was ons tweede keer hier en sal beslis weer kom! Pragtige plek.
Dec. 2024
Die Esterhuizens van Gauteng.
Julle plekkie is baie mooi en ek was so opgewonde om in so ‘n pragtige plek te bly.
Die uitsig is asemrowend. Die stilte is wonderlik!
Ek sal definitief terug wees met my seuntjie.
Ek wil ook meer tyd met julle spandeer en al die stories van die Wildtuin hoor. Ek sal nooit die Boscia vergeet nie!
Dankie vir alles.
Ek sal terug wees.
Jul. 2023
Engelse Nicolett (die plantkundige) Schwartz.
Ah what a wonderful place!
It was so relaxing and peaceful. We really enjoyed it.
Oct. 2023
Emile Burger and Ammy from Thailand.
Thank-you. We had a fantastic stay. Super awesome place!
Oct. 2023
Ursula, Gregory & Logan
Second visit even better. Really enjoy staying at Boscia. Peace and quiet. Good for the soul.
Aug. 2018
Joanne and John, Pretoria
Unfortunately we cannot accommodate pets.
Web Master: Estelle Wilken for Artcell Multimedia
CONTACT US
YOUR HOSTS ARE LOOKING FORWARD TO HEAR FROM YOU
Email:

Cell Number:

Farm Stay Accommodation:
George,
Western Cape,
South Africa


+27 72 420 4919

info@boscia.co.za